Laerskool Impala
Skooltye

Intermediëre en Senior fase

07:30 - 14:00

Maandae tot Donderdae

07:30 - 13:00

Vrydae

Grondslagfase

07:30 - 13:30

Maandae tot Donderdae

07:30 - 13:00

Vrydae

Laerskool Impala
Skooldrag en tasse

Dogters

Blou en Maroen skoolrok, Swart skoolskoene en blou kort skoolkouse en Maroen of blou linte in dogters se hare.

 

Seuns

Grys kortbroek, Geel kortmouhemp en  Swart skoolskoene en grys skoolkouse.

 

Dogters

Blou skoollangbroek, Geel langmouhemp, Skooldas, Swart skoolskoene en gryskouse, (of lang vlootblou "tights" - slegs by skoolrokke),  Maroen of blou linte in dogters se hare.

 

Seuns

Grys skoollangbroek, Geel langmouhemp, Skooldas, Swart skoolskoene en gryskouse, B2.

LOT-broek en CSV-hemp, wit kouse en netjiese skoon tekkies.

DIT WORD OP WOENSDAE GEDRA, WANNEER DAAR CSV IS.

 

CSV-hemp, blou denim (knie hoogte in die somer/ lang denim) - geskeerde denims word nie toegelaat nie. Netjiese skoon tekkies.

Graag wil ons asb vir u as ouer vra om te kyk na u kind se tas. Die wieletjie tasse en Cadi tasse is aanvaarbaar by Laerskool Impala vir die Gr 4-7 leerders. By die

 

Gr 1-3 leerders benodig nie daardie tasse nie, maar ons verkies die blou tas met afskortings, omdat hierdie leerders nie soveel boeke het nie.

 

En ons by Impieland verkies veral die regte sportsakke. 

Boundary Silk Bazaar, Albatrosweg en Silky Bazaar. 

School of Leisure, 148 Monument Rd, Aston Manor, Kempton Park, 1630

 

Let wel: `n Blou skooltrui, nuwe Impie Dry Mac of effekleurige skoolbaadjie mag op koue dae gedra word.

Leerlinge mag in die somer kaalvoet skool toe kom, behalwe op Maandae vir die saalopeninge.