• image
  • image
  • image
  • image
  • image
  • image
  • image

  • Die Natuurwetenskap/ Tegnologie afdeling van die Gautengse Dept. van Onderwys het vanjaar weer die “Jaguar Primary challenge” aangebied. Laerskool Impala wat laasjaar as die algehele wenners was, het weer vanjaar aan hierdie kompetisie deelgeneem. Dit het plaasgevind by Sci-bono in Johannesburg. Gauteng is die enigste provinsie wat hierdie kompetisie aanbied.
    Lees Meer
  • Gauteng Sports Awards Laerskool Impala is aangewys as die beste Laerskool in Gauteng vir 2019, by vanjaar se "Gauteng Schools Sports Awards". Okkie Spies is aangewys as die Gauteng Laerskole Sportseun van die jaar vir 2019. Ekurhuleni Sport en Kultuur toekennings geleentheid: By vanjaar se Ekurhuleni Sport en Kultuur toekennings
    Lees Meer
  • Impies Superheroes kaskardag 2020 Laerskool Impala se tradisionele kaskardag het vanjaar reeds 29 Februarie 2020 plaasgevind. Dit was weereens 'n reuse sukses en beslis ons grootste fondsinsameling vir 2020. Baie dankie aan al die borge en maatskappye wat betrokke geraak het by ons kaskardag. Die stalletjies wat op die dag
    Lees Meer

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF