• image
  • image
  • image
  • image
  • image
  • image
  • image

Gauteng Sports Awards

Laerskool Impala is aangewys as die beste Laerskool in Gauteng vir 2019, by vanjaar se "Gauteng Schools Sports Awards".

Okkie Spies is aangewys as die Gauteng Laerskole Sportseun van die jaar vir 2019.

 

Ekurhuleni Sport en Kultuur toekennings geleentheid:

By vanjaar se Ekurhuleni Sport en Kultuur toekennings geleentheid het die Impies skoonskip gemaak.

Sport:

Laerskole Sportdogter van die jaar; 1ste plek: Tilana Landman, 2de plek: Caylin Olivier.

Laerskole Sportseun van die jaar; 1ste plek: Okkie Spies, 2de plek: Declan Nel.

Sport Laerskool van die jaar; 1ste plek: Laerskool Impala.

 

Kultuur:

Laerskole Kultuurdogter van die jaar; 1ste plek: Layla Venter, 2de plek: Sonja Posthumus.

Laerskole Kultuurseun van die jaar; 1ste plek: Duncan Struthers, 2de plek: Ruanco Ueckermann. 

 

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerlinge, asook aan elke Impie leerder en afrigter wat hierdie toekenning moontlik gemaak het! 

   

 
 
          
          
 

  

LAERSKOOL IMPALA WAAR ONS LAG, LEEF EN DROOM IN GELOOF