Mini-Tennis: Oefeninge sal in die 3de kwartaal begin

Dinsdae: 13:45 - 14:15 (Graad 1 en 2)

Dinsdae: 13:45 - 14:15 (Graad 3) 

Geen wedstryde

Senior Tennis

Oefentye sal nog bevestig word. 

Sal na afloop van die algemene jaarvergadering deurgegee word.

Organiseerder: Me. Hannelie Strauss

Afrigters:

Me. Hannelie Strauss

Me. Alishia Swart

Me. Lizelle Aspeling

Lebo (Buite afrigter)